Aanwysings
   
 

GPS
Lat: -33.5335 (S 33º 53´ 35")
Long: +25.0509 (E 25º 05´ 09")

Google Kaart

Aanwysings vanaf Port Elizabeth

Ry wes op die N2, vanaf Port Elizabeth na Jeffreysbaai. 10 km verby die Van Stadensrivier se brug, volg die afrit na Hankey (R331). Ry dan nog so 3.5 km verder. Draai regs by Bergrivier se afdraaipad. Ry dan nog so 2.5 km op die plaaspad. By die vurk in die pad, draai links en ry dan 'n kort entjie verder om by die gastegeriewe te kom.

Aanwysings vanaf Jeffreysbaai

Ry oos op die N2 vanaf Jeffreysbaai na Port Elizabeth. 10 km verby die Gamtoosrivier se brug, volg die afrit na Hankey (R331). Ry dan nog so 3.5 km verder. Draai regs by Bergrivier se afdraaipad. Ry dan nog so 2.5 km op die plaaspad. By die vurk in die pad, draai links en ry dan 'n kort entjie verder om by die gastegeriewe te kom.





 

 

© 2007-2009 Bergrivier Ondernemings